Description:Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem. Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloe, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. In Die A-Z van Openbaring gee prof. Jan du Rand 'n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: Wanneer Openbaring geskryf is; die doel van Openbaring; Openbaring as 'n brief aan sewe gemeentes, 'n profesie en 'n apokalips; die beelde in Openbaring en hulle betekenis; die rolspelers in Openbaring; die tekens en hulle betekenis. Met Die A-Z van Openbaring poog die outeur om lesers 'n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die A-Z Van Openbaring: 'n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring. To get started finding Die A-Z Van Openbaring: 'n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Christelike Uitgewers Maatskappy
Release
2013
ISBN
143160139X
Die A-Z Van Openbaring: 'n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring
Description: Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem. Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloe, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. In Die A-Z van Openbaring gee prof. Jan du Rand 'n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: Wanneer Openbaring geskryf is; die doel van Openbaring; Openbaring as 'n brief aan sewe gemeentes, 'n profesie en 'n apokalips; die beelde in Openbaring en hulle betekenis; die rolspelers in Openbaring; die tekens en hulle betekenis. Met Die A-Z van Openbaring poog die outeur om lesers 'n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die A-Z Van Openbaring: 'n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring. To get started finding Die A-Z Van Openbaring: 'n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.