Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Wilde Klawer (Afrikaans Edition)

Vita du Preez
4.9/5 (29017 ratings)
Description:In die bloedige stryd wat die Ierse Republikeinse Leër gevoer het, is gesinne en selfs familiegroepe uitmekaar geskeur. McKenna Wilde kom uit so ’n familie, hoewel dit haar nie raak op die skilderagtige Riebeek-Kasteel in Suid-Afrika waar sy saam met haar ma en ouma woon nie. Tot ’n venynige brief haar noodsaak om in haar verlede te grawe en haar geestelike gawe om die onsienlike te sien weer in werking tree – hoewel hierdie “gawe” nie iets is wat McKenna sou kies nie.In Noord-Ierland word dit gaandeweg vir McKenna duidelik hoe en hoekom haar pad hierheen geloop het en sy die tante moes ontmoet wat sy geglo het nie meer leef nie. Hier ontmoet sy ook die Suid-Afrikaner wat uit verbittering en verlorenheid die geweld van sy land vir Ierland verruil het. Hoekom die hangertjie in McKenna se besit so ’n beroering in haar veroorsaak wanneer sy naby hierdie man is, weet sy nie vir seker nie. En of hy ooit weer die risiko sal loop om ’n vrou en kind in sy lewe toe te laat is iets wat die toekoms maar moet leer ...Wilde klawer is die vierde boek in die Vinkel & Koljander-reeks. Dit volg op Solitaire, Woestynroos en Droomland.Vita du Preez is ’n oudvertaler en argivaris. Haar leseraanhang getuig daarvan dat haar lewensmotto in haar skryfwerk neerslag vind: Gelukkige eindes kan ons almal beskore wees as ons ons lewensvreugde en humorsin behou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Wilde Klawer (Afrikaans Edition). To get started finding Wilde Klawer (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0799384992

Wilde Klawer (Afrikaans Edition)

Vita du Preez
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: In die bloedige stryd wat die Ierse Republikeinse Leër gevoer het, is gesinne en selfs familiegroepe uitmekaar geskeur. McKenna Wilde kom uit so ’n familie, hoewel dit haar nie raak op die skilderagtige Riebeek-Kasteel in Suid-Afrika waar sy saam met haar ma en ouma woon nie. Tot ’n venynige brief haar noodsaak om in haar verlede te grawe en haar geestelike gawe om die onsienlike te sien weer in werking tree – hoewel hierdie “gawe” nie iets is wat McKenna sou kies nie.In Noord-Ierland word dit gaandeweg vir McKenna duidelik hoe en hoekom haar pad hierheen geloop het en sy die tante moes ontmoet wat sy geglo het nie meer leef nie. Hier ontmoet sy ook die Suid-Afrikaner wat uit verbittering en verlorenheid die geweld van sy land vir Ierland verruil het. Hoekom die hangertjie in McKenna se besit so ’n beroering in haar veroorsaak wanneer sy naby hierdie man is, weet sy nie vir seker nie. En of hy ooit weer die risiko sal loop om ’n vrou en kind in sy lewe toe te laat is iets wat die toekoms maar moet leer ...Wilde klawer is die vierde boek in die Vinkel & Koljander-reeks. Dit volg op Solitaire, Woestynroos en Droomland.Vita du Preez is ’n oudvertaler en argivaris. Haar leseraanhang getuig daarvan dat haar lewensmotto in haar skryfwerk neerslag vind: Gelukkige eindes kan ons almal beskore wees as ons ons lewensvreugde en humorsin behou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Wilde Klawer (Afrikaans Edition). To get started finding Wilde Klawer (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0799384992
loader