Description:Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. Het die Woestynroos dalk ’n persoonlike vendetta?Strauss is onseker of die FSO opgewasse is om dié duister ondersoek op te los. En wat van sy eie donker drifte? Gaan hy in staat wees om brigadier Jack Mabuza se bevele te gehoorsaam, en nie wéér oor die tou te trap nie?’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Roofdier. To get started finding Roofdier, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. Het die Woestynroos dalk ’n persoonlike vendetta?Strauss is onseker of die FSO opgewasse is om dié duister ondersoek op te los. En wat van sy eie donker drifte? Gaan hy in staat wees om brigadier Jack Mabuza se bevele te gehoorsaam, en nie wéér oor die tou te trap nie?’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Roofdier. To get started finding Roofdier, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.