Description:Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate is ryk John Woodroffe se dogter en Bernard Neethling is ‘n mynwerker. Haar pa gee opdrag dat Bernard haar oppas terwyl sy navorsing onder die armblankes doen. Hy leer haar hart vlieg, laat ‘n warm vreugde diep in haar oopbreek.Albei weet dat hulle wêrelde onversoenbaar is. Maar Bernard skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hulle liefde te laat blom.Irma Joubert skryf régte mense se stories. Sy fokus op verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur, die tyd waarin hy leef. Die skrywer slaag daarin om ‘n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vas te vang vir ’n nuwe generasie lesers.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ver Wink Die Suiderkruis. To get started finding Ver Wink Die Suiderkruis, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate is ryk John Woodroffe se dogter en Bernard Neethling is ‘n mynwerker. Haar pa gee opdrag dat Bernard haar oppas terwyl sy navorsing onder die armblankes doen. Hy leer haar hart vlieg, laat ‘n warm vreugde diep in haar oopbreek.Albei weet dat hulle wêrelde onversoenbaar is. Maar Bernard skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hulle liefde te laat blom.Irma Joubert skryf régte mense se stories. Sy fokus op verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur, die tyd waarin hy leef. Die skrywer slaag daarin om ‘n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vas te vang vir ’n nuwe generasie lesers.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ver Wink Die Suiderkruis. To get started finding Ver Wink Die Suiderkruis, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.