Description:Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe – herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat ’n terapeut sal sê. Agter elke verlies lê ’n vroeër verlies. Die verlies van my skulpe is ’n voorwendsel (’n jakkalsdraai, ’n verbloeming en bewimpeling) ’n poging van die geslepe psige om die vroeër, pynlike verlies te verdoesel. Dié woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas verlies en verbloeming.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die boek van toeval en toeverlaat (Afrikaans Edition). To get started finding Die boek van toeval en toeverlaat (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
—
Release
—
ISBN
0798160012
Die boek van toeval en toeverlaat (Afrikaans Edition)
Description: Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe – herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat ’n terapeut sal sê. Agter elke verlies lê ’n vroeër verlies. Die verlies van my skulpe is ’n voorwendsel (’n jakkalsdraai, ’n verbloeming en bewimpeling) ’n poging van die geslepe psige om die vroeër, pynlike verlies te verdoesel. Dié woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas verlies en verbloeming.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die boek van toeval en toeverlaat (Afrikaans Edition). To get started finding Die boek van toeval en toeverlaat (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.