Description:Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees ... Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy Maartens om by die oorspronklike teks aan te sluit, en terselfdertyd ook tot die kind van vandag te spreek.“Ek was mal oor spoke. Eintlik was ek ’n soort spookwetenskaplike. Oral waar ek gekom het, het ek spookstories bymekaar gemaak. En nou is ek self ’n spook … kan ’n mens so gelukkig wees?” – C.J. Langenhoven, soos verbeel deur Maartens in Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven“Terwyl ek aan die bundel gewerk het, het ek my soms verbeel Langenhoven sit in die blou leunstoel langs my boekrak. As hy tevrede was met waarmee ek op daardie tydstip besig was, was daar die gemeenskaplike stilte wat baie woorde op papier soms tussen twee mense bring en … nou en dan, die geur van ’n pyp wat aangesteek word.” – Wendy MaartensC.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook ’n kampvegter vir Afrikaans. We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven. To get started finding Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
128
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2022
ISBN
1485311772
Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven
Description: Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees ... Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy Maartens om by die oorspronklike teks aan te sluit, en terselfdertyd ook tot die kind van vandag te spreek.“Ek was mal oor spoke. Eintlik was ek ’n soort spookwetenskaplike. Oral waar ek gekom het, het ek spookstories bymekaar gemaak. En nou is ek self ’n spook … kan ’n mens so gelukkig wees?” – C.J. Langenhoven, soos verbeel deur Maartens in Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven“Terwyl ek aan die bundel gewerk het, het ek my soms verbeel Langenhoven sit in die blou leunstoel langs my boekrak. As hy tevrede was met waarmee ek op daardie tydstip besig was, was daar die gemeenskaplike stilte wat baie woorde op papier soms tussen twee mense bring en … nou en dan, die geur van ’n pyp wat aangesteek word.” – Wendy MaartensC.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook ’n kampvegter vir Afrikaans. We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven. To get started finding Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.