Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Ossewa en sy Spore

Erik Holm
4.9/5 (11925 ratings)
Description:Hedendaagse Suid-Afrikaners assosieer die ossewa onvermydelik met die Groot Trek en groot geskiedkundige gebeure soos die Slag van Vegkop en Bloedrivier. Sonder die ossewa sou hierdie gebeure inderdaad ook nie denkbaar wees nie. Maar Erik Holm toon in hierdie boek aan dat die ossewa 'n onmisbare en onmiskenbare betekenis vir die ganse ontwikkeling van Suider-Afrika gehad het: in die verkenning van die binneland, die migrasie van verskillende groepe setlaars gedurende die 18de tot diep in die 20ste eeu, die vervoer van swaar toerusting deur transportryers vanaf kushawens na die nuwe mynbougebiede in die Noord-Kaap en die ou Transvaal, as mobiele tenk en blokhuis gedurende die Anglo-Boereoorlog en, voor die algemene gebruik van motorvoertuie, as algemene vervoermiddel van mense en hulle bagasie. Daarby het die ossewa 'n groot invloed op die Afrikaanse taal en letterkunde gehad en duik dit selfs vandag nog op as onderwerp van populêre liedjies. Talle kunstenaars het die ossewa in hul werk uitgebeeld en as simbool het ossewaens op munte, seëls en die wapens van talle instansies en lande verskyn.Tegniese aspekte van die bou en bedryf van die ossewa word in fyn besonderhede beskryf, en die geduldige trekos kry deernisvolle aandag. Hierdie formidabele publikasie is ryklik geïllustreer met tekeninge, kunswerke en foto's en bied 'n verrassende nuwe blik op die geskiedenis van Suid-Afrika vanuit 'n ongewone hoek aan.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Ossewa en sy Spore. To get started finding Die Ossewa en sy Spore, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
372
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2020
ISBN
0620891424

Die Ossewa en sy Spore

Erik Holm
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Hedendaagse Suid-Afrikaners assosieer die ossewa onvermydelik met die Groot Trek en groot geskiedkundige gebeure soos die Slag van Vegkop en Bloedrivier. Sonder die ossewa sou hierdie gebeure inderdaad ook nie denkbaar wees nie. Maar Erik Holm toon in hierdie boek aan dat die ossewa 'n onmisbare en onmiskenbare betekenis vir die ganse ontwikkeling van Suider-Afrika gehad het: in die verkenning van die binneland, die migrasie van verskillende groepe setlaars gedurende die 18de tot diep in die 20ste eeu, die vervoer van swaar toerusting deur transportryers vanaf kushawens na die nuwe mynbougebiede in die Noord-Kaap en die ou Transvaal, as mobiele tenk en blokhuis gedurende die Anglo-Boereoorlog en, voor die algemene gebruik van motorvoertuie, as algemene vervoermiddel van mense en hulle bagasie. Daarby het die ossewa 'n groot invloed op die Afrikaanse taal en letterkunde gehad en duik dit selfs vandag nog op as onderwerp van populêre liedjies. Talle kunstenaars het die ossewa in hul werk uitgebeeld en as simbool het ossewaens op munte, seëls en die wapens van talle instansies en lande verskyn.Tegniese aspekte van die bou en bedryf van die ossewa word in fyn besonderhede beskryf, en die geduldige trekos kry deernisvolle aandag. Hierdie formidabele publikasie is ryklik geïllustreer met tekeninge, kunswerke en foto's en bied 'n verrassende nuwe blik op die geskiedenis van Suid-Afrika vanuit 'n ongewone hoek aan.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Ossewa en sy Spore. To get started finding Die Ossewa en sy Spore, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
372
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2020
ISBN
0620891424
loader