Description:Misha word gekies om saam met ander skrywers aan ’n kompetisie in Mauritius deel te neem. Die vrypostige maar supermanlike Ier, Brian, is ook een van die deelnemers, en hy kan haar om die dood nie uitlos nie. Boonop reageer haar onwennige hart soos dié van ’n verliefde bakvissie, en dit terwyl sy aan Michael verloof is. Wel, soort van.Brian maak allerhande plannetjies om heeltyd by Misha te wees, en wanneer hy ’n halwe kans kry, soen hy haar dat sy duisende sterre sien. Moet sy haar hart – én die opwindende Ier – volg en haar drome uitleef, of sal sy terugkeer na die vervelige Michael om na sy pype te dans?Ter viering van Romanza se vyftiende verjaardag word hierdie boek, een van die eerste Romanzas, vandeesmaand heruitgegee. Dit is terselfdertyd ’n huldeblyk aan Cecilia Brits, wat met reg as die moeder van hierdie genre by LAPA beskou kan word. Sy is onlangs oorlede.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Ier se Ultimatum. To get started finding Die Ier se Ultimatum, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Misha word gekies om saam met ander skrywers aan ’n kompetisie in Mauritius deel te neem. Die vrypostige maar supermanlike Ier, Brian, is ook een van die deelnemers, en hy kan haar om die dood nie uitlos nie. Boonop reageer haar onwennige hart soos dié van ’n verliefde bakvissie, en dit terwyl sy aan Michael verloof is. Wel, soort van.Brian maak allerhande plannetjies om heeltyd by Misha te wees, en wanneer hy ’n halwe kans kry, soen hy haar dat sy duisende sterre sien. Moet sy haar hart – én die opwindende Ier – volg en haar drome uitleef, of sal sy terugkeer na die vervelige Michael om na sy pype te dans?Ter viering van Romanza se vyftiende verjaardag word hierdie boek, een van die eerste Romanzas, vandeesmaand heruitgegee. Dit is terselfdertyd ’n huldeblyk aan Cecilia Brits, wat met reg as die moeder van hierdie genre by LAPA beskou kan word. Sy is onlangs oorlede.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Ier se Ultimatum. To get started finding Die Ier se Ultimatum, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.