Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

My Naam is Legio

Madelein Rust
4.9/5 (21676 ratings)
Description:Malan & Coetsee Privaat Ondersoeke se hulp word ingeroep om die moordenaar te vind van ’n afskuwelik geskende lyk. Dit neem doktor Renata Malan, ’n forensiese sielkundige, en haar vennoot en vertroueling, Stefan Coetsee, nie lank om vas te stel ’n reeksmoordenaar het toegeslaan nie.Vir hierdie moordenaar gaan dit egter meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens ’n “ongeluk” en die afgryslike martelmetodes stem ooreen met Middeleeuse tegnieke om demone uit te dryf. Renata worstel ook steeds met die private demone wat haar lewenslank agtervolg: Waar is haar pa, wat moord gepleeg het en steeds voortvlugtig is? Het sy die moordgeen by hom geërf? En in die lig daarvan, durf sy toegee aan haar liefde vir Stefan? In hierdie vyfde roman in die Malan & Coetsee-reeks vind sy uiteindelik antwoorde, hoewel party daarvan met byna onverteerbare pyn gepaardgaan. Sy word van ’n donker las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie. My naam is Legio is Rust se sewende roman. Haar vermoë om die aakligste en die weerloosste in die mens se psige bloot te lê het haar sedert haar debuut as een van die bekendste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with My Naam is Legio. To get started finding My Naam is Legio, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
304
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA Uitgewers
Release
2020
ISBN
0639600158

My Naam is Legio

Madelein Rust
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Malan & Coetsee Privaat Ondersoeke se hulp word ingeroep om die moordenaar te vind van ’n afskuwelik geskende lyk. Dit neem doktor Renata Malan, ’n forensiese sielkundige, en haar vennoot en vertroueling, Stefan Coetsee, nie lank om vas te stel ’n reeksmoordenaar het toegeslaan nie.Vir hierdie moordenaar gaan dit egter meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens ’n “ongeluk” en die afgryslike martelmetodes stem ooreen met Middeleeuse tegnieke om demone uit te dryf. Renata worstel ook steeds met die private demone wat haar lewenslank agtervolg: Waar is haar pa, wat moord gepleeg het en steeds voortvlugtig is? Het sy die moordgeen by hom geërf? En in die lig daarvan, durf sy toegee aan haar liefde vir Stefan? In hierdie vyfde roman in die Malan & Coetsee-reeks vind sy uiteindelik antwoorde, hoewel party daarvan met byna onverteerbare pyn gepaardgaan. Sy word van ’n donker las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie. My naam is Legio is Rust se sewende roman. Haar vermoë om die aakligste en die weerloosste in die mens se psige bloot te lê het haar sedert haar debuut as een van die bekendste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with My Naam is Legio. To get started finding My Naam is Legio, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
304
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA Uitgewers
Release
2020
ISBN
0639600158
loader