Description:Wanneer Milan se man saam met sy skelmpie sterf, tuimel haar wêreld ineen. Voorheen het sy ’n losbandige lewe as ryksmansvrou in Sandton gelei, nou sit sy skielik sonder geld of raad op Vaalkrans tussen goed bedoelde, maar nuuskierige plattelanders. Asof een maal nie genoeg is nie, word haar lewe weer onderstebo gedraai wanneer Henk, ’n boer uit die kontrei, haar nader met ’n aanbod: ’n gerieflikheidshuwelik. Dit beteken Milan sal moet kerk toe gaan, sy sal moet ma speel vir drie kinders en sy sal alles moet wees wat daar van ’n Vaalkrans-boervrou verwag word – alles wat sy nie is nie. Is dit moontlik om jou hele lewenswyse te verander?Halfhartig raadpleeg sy die nuwe fasiliteit in haar lewe: die Bybel. En wag vir ’n teken. Want iewers vorentoe, weet sy, sal haar lewe weer op koers kom. Cecilia Nortjé se tiende roman neem die leser op ’n ongewone reis na selfinsig en spirituele vorming.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Huis vir Altyd. To get started finding 'n Huis vir Altyd, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Wanneer Milan se man saam met sy skelmpie sterf, tuimel haar wêreld ineen. Voorheen het sy ’n losbandige lewe as ryksmansvrou in Sandton gelei, nou sit sy skielik sonder geld of raad op Vaalkrans tussen goed bedoelde, maar nuuskierige plattelanders. Asof een maal nie genoeg is nie, word haar lewe weer onderstebo gedraai wanneer Henk, ’n boer uit die kontrei, haar nader met ’n aanbod: ’n gerieflikheidshuwelik. Dit beteken Milan sal moet kerk toe gaan, sy sal moet ma speel vir drie kinders en sy sal alles moet wees wat daar van ’n Vaalkrans-boervrou verwag word – alles wat sy nie is nie. Is dit moontlik om jou hele lewenswyse te verander?Halfhartig raadpleeg sy die nuwe fasiliteit in haar lewe: die Bybel. En wag vir ’n teken. Want iewers vorentoe, weet sy, sal haar lewe weer op koers kom. Cecilia Nortjé se tiende roman neem die leser op ’n ongewone reis na selfinsig en spirituele vorming.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Huis vir Altyd. To get started finding 'n Huis vir Altyd, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.