Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Ter wille van Jou

Magdaleen Walters
4.9/5 (13734 ratings)
Description:Hy het haar vlerke verskroei, haar eerste liefde. Haar loopbaan verwoes. En dieper getref, waar ’n vrou die kwesbaarste is: haar oermoederdrang. As dit nie daarvoor was nie, het Juanita verlief geraak op die vreemdeling wat haar pa in diens neem sonder om haar daaroor te raadpleeg. Want Christoff was ’n gevangene en is pas op parool vrygelaat. Dwelmsmokkelary. Die man tree nie soos ’n misdadiger op nie. Inteendeel. Hy het onberispelike maniere, is swygsaam en hardwerkend, alles wat ’n eerlike man moet wees, selfs teenoor die parooloffisiere wat, watter tyd van die nag of dag ook al onverwagse besoeke bring. Sy eensaamheid – tot jy voel selfs jou skaduwee het jou verlaat – sy pyn en vernedering is net syne en hy dra dit soos ’n man. “Moenie agtertoe kyk nie,” sê hy vir haar, “jy’s nie daarheen op pad nie. Kyk vorentoe.” Haar hart tuimel elke dag ’n bietjie verder, tot sy uiteindelik inligting met hom deel waarvan haar pa nie eens weet nie. En meer.Maar een aand toe die skemer oor die werf kruip, hou die vangwa voor hul deur stil.Magdaleen Walters gee in hierdie roman ’n tree verder as die liefdesromans waarvoor sy bekendheid verwerf het. Sy verken die misdaad- en gevangeniswêreld. En liefde wat vir alles vergoed.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ter wille van Jou. To get started finding Ter wille van Jou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
304
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA Uitgewers
Release
2020
ISBN
0799399159

Ter wille van Jou

Magdaleen Walters
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Hy het haar vlerke verskroei, haar eerste liefde. Haar loopbaan verwoes. En dieper getref, waar ’n vrou die kwesbaarste is: haar oermoederdrang. As dit nie daarvoor was nie, het Juanita verlief geraak op die vreemdeling wat haar pa in diens neem sonder om haar daaroor te raadpleeg. Want Christoff was ’n gevangene en is pas op parool vrygelaat. Dwelmsmokkelary. Die man tree nie soos ’n misdadiger op nie. Inteendeel. Hy het onberispelike maniere, is swygsaam en hardwerkend, alles wat ’n eerlike man moet wees, selfs teenoor die parooloffisiere wat, watter tyd van die nag of dag ook al onverwagse besoeke bring. Sy eensaamheid – tot jy voel selfs jou skaduwee het jou verlaat – sy pyn en vernedering is net syne en hy dra dit soos ’n man. “Moenie agtertoe kyk nie,” sê hy vir haar, “jy’s nie daarheen op pad nie. Kyk vorentoe.” Haar hart tuimel elke dag ’n bietjie verder, tot sy uiteindelik inligting met hom deel waarvan haar pa nie eens weet nie. En meer.Maar een aand toe die skemer oor die werf kruip, hou die vangwa voor hul deur stil.Magdaleen Walters gee in hierdie roman ’n tree verder as die liefdesromans waarvoor sy bekendheid verwerf het. Sy verken die misdaad- en gevangeniswêreld. En liefde wat vir alles vergoed.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ter wille van Jou. To get started finding Ter wille van Jou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
304
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
LAPA Uitgewers
Release
2020
ISBN
0799399159
loader