Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

'n Redelike hoeveelheid moeilikheid

André Krüger
4.9/5 (34679 ratings)
Description:’n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie - die Monteiro’s van Rossetenville - het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie dat hy deelneem aan een laaste geheime sending - al is dit teen sy wil… Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip die Santa Maria in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe - waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert waarvoor almal bereid is om te moor? Robert sal enigiets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder - met al sy kontakte - weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag is: steek sy vrou dalk ook iets weg? Net tyd sal leer… Die leser word deel van Robert se sending na plekke soos Siprus, Portugal en Beiroet waar hy vir Julia Breytenbach, ’n Britse SIS-agent, ontmoet. Daar is ook ’n aantal ander rolspelers om die gevaarlike Ursula Scheider vas te trek, sy wat die ontwykende koevert in haar besit het. Sal hulle haar kan vang voor die inligting in die verkeerde hande beland met katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika? Ook: gaan Robert sy gevoelens vir Julia in toom kan hou?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. To get started finding 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN

'n Redelike hoeveelheid moeilikheid

André Krüger
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: ’n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie - die Monteiro’s van Rossetenville - het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie dat hy deelneem aan een laaste geheime sending - al is dit teen sy wil… Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip die Santa Maria in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe - waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert waarvoor almal bereid is om te moor? Robert sal enigiets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder - met al sy kontakte - weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag is: steek sy vrou dalk ook iets weg? Net tyd sal leer… Die leser word deel van Robert se sending na plekke soos Siprus, Portugal en Beiroet waar hy vir Julia Breytenbach, ’n Britse SIS-agent, ontmoet. Daar is ook ’n aantal ander rolspelers om die gevaarlike Ursula Scheider vas te trek, sy wat die ontwykende koevert in haar besit het. Sal hulle haar kan vang voor die inligting in die verkeerde hande beland met katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika? Ook: gaan Robert sy gevoelens vir Julia in toom kan hou?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. To get started finding 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
loader