Description:,,‘n Bosnimfie in lewende lywe! My gelukkige dag! Hallo!’’Dit was wat Phil Louw gesê het toe hy Mariet in haar sagte mosgroen rokkie in die yl sonspatsels sien staan het.Maar die blaarbedekte grond onder haar voete, wat eers hulle s’n was, het nou aan die inhalige Helgaard Louw – Phil se pa – behoort, en sy het geen agting vir die spul Louws gehad nie. Hulle het op haar en haar pa – in die bestuurdershuisie op die plaas wat eenmaal haar pa s’n was – neergesien, en mevrou Louw het haar soos ‘n bediende behandel.Tinus was die enigste Louw wat haar soos sy gelyke behandel het, maar sy het hom ook gehaat, want hy was een van die Louws.Net vir Timmie was sy lief, want hy was geheg aan haar al was hy ‘n Louw – Timmie wat eendag onder die arm van die reënboog ‘n nuwe mamma gekry het, toe Mariet die ware betekenis van liefde en deernis ontdek het, die dag toe die grond onder haar voete weer aan háár behoort het.Hierdie meevoerende roman uit die pen van die gewilde Nita Griessel is ‘n verhaal van menslike lief en leed wat ‘n mens lank onthou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Reënboog oor Voetpad. To get started finding 'n Reënboog oor Voetpad, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: ,,‘n Bosnimfie in lewende lywe! My gelukkige dag! Hallo!’’Dit was wat Phil Louw gesê het toe hy Mariet in haar sagte mosgroen rokkie in die yl sonspatsels sien staan het.Maar die blaarbedekte grond onder haar voete, wat eers hulle s’n was, het nou aan die inhalige Helgaard Louw – Phil se pa – behoort, en sy het geen agting vir die spul Louws gehad nie. Hulle het op haar en haar pa – in die bestuurdershuisie op die plaas wat eenmaal haar pa s’n was – neergesien, en mevrou Louw het haar soos ‘n bediende behandel.Tinus was die enigste Louw wat haar soos sy gelyke behandel het, maar sy het hom ook gehaat, want hy was een van die Louws.Net vir Timmie was sy lief, want hy was geheg aan haar al was hy ‘n Louw – Timmie wat eendag onder die arm van die reënboog ‘n nuwe mamma gekry het, toe Mariet die ware betekenis van liefde en deernis ontdek het, die dag toe die grond onder haar voete weer aan háár behoort het.Hierdie meevoerende roman uit die pen van die gewilde Nita Griessel is ‘n verhaal van menslike lief en leed wat ‘n mens lank onthou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Reënboog oor Voetpad. To get started finding 'n Reënboog oor Voetpad, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.