Description:Kon één mens soveel beleef, deurleef, soveel gelewer het? Dit is die vraag wat die leser van 'Jare van storm en drang' voortdurend bybly...Dr. H.J. Terblanche. Dr Hennie. Een van die grootste en bekendste figure in ons land die afgelope drie dekades. Taalvegter, onderwyser, dosent, tolk, sensor, vertaler, bokser, atleet, sakeman, baanbreker van die Afrikaanse vaktaal, skrywer van agt woordeboeke, drie taalboeke, sowat drieduisend artikels en duisende koerantbriewe, kultuurleier, gesogte spreker, stigter en voorsitter van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, lid van die SA Akademie en tallose ander liggame, komitees en besture, diaken, ouderling...Maar boweal onverskrokke, omstrede, bedreigde, geliefde en gehate vegter om die regte van Afrikaans, die taal waarvoor hy gelewe het. In Maart vanjaar is dr. Hennie Terblanche van ons weggeneem. Gelukkig het hy teen die einde van verlede jaar, kort voor 'n ernstige breinoperasie, besluit om sy outobiografie te skryf. Met sy ongelooflike werk- en deursettingsvermoë het hy dié grootse boek binne twee maande voltooi - en so oneindig baie kosbaarhede behoue laat bly.'Jare van storm en drang' is nie net 'n boeiende weergawe van 'n opwindende, onvergeetlike lewe en loopbaan nie. Dit is ook 'n werk van groot kultuur-historiese waarde. En die talle toepaslike koerantberigte en -briewe wat hier opgeneem is, verseker objektiwiteit en 'n ruimer blik.'Jare van storm en drang' vertel die verhaal van 'n plattelandse bestaan wat onherroeplik tot die verlede behoort. Dit ontbloot politieke woelinge, houdinge en gesindhede wat 'n mens met verstomming vervul. En dit is die geskiedenis en ontwikkeling van Afrikaans die laaste dekades, die geskiedenis van die 'Derde Taalbeweging' deur die leier daarvan... die man wat dag en nag geswoeg en feitlik alles verloor het om alles vir sy taal te wen...Kon één mens soveel beleef, deurleef, soveel gelewer het? Dié vraag bly jou altyd by.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jare van storm en drang. To get started finding Jare van storm en drang, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Kon één mens soveel beleef, deurleef, soveel gelewer het? Dit is die vraag wat die leser van 'Jare van storm en drang' voortdurend bybly...Dr. H.J. Terblanche. Dr Hennie. Een van die grootste en bekendste figure in ons land die afgelope drie dekades. Taalvegter, onderwyser, dosent, tolk, sensor, vertaler, bokser, atleet, sakeman, baanbreker van die Afrikaanse vaktaal, skrywer van agt woordeboeke, drie taalboeke, sowat drieduisend artikels en duisende koerantbriewe, kultuurleier, gesogte spreker, stigter en voorsitter van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, lid van die SA Akademie en tallose ander liggame, komitees en besture, diaken, ouderling...Maar boweal onverskrokke, omstrede, bedreigde, geliefde en gehate vegter om die regte van Afrikaans, die taal waarvoor hy gelewe het. In Maart vanjaar is dr. Hennie Terblanche van ons weggeneem. Gelukkig het hy teen die einde van verlede jaar, kort voor 'n ernstige breinoperasie, besluit om sy outobiografie te skryf. Met sy ongelooflike werk- en deursettingsvermoë het hy dié grootse boek binne twee maande voltooi - en so oneindig baie kosbaarhede behoue laat bly.'Jare van storm en drang' is nie net 'n boeiende weergawe van 'n opwindende, onvergeetlike lewe en loopbaan nie. Dit is ook 'n werk van groot kultuur-historiese waarde. En die talle toepaslike koerantberigte en -briewe wat hier opgeneem is, verseker objektiwiteit en 'n ruimer blik.'Jare van storm en drang' vertel die verhaal van 'n plattelandse bestaan wat onherroeplik tot die verlede behoort. Dit ontbloot politieke woelinge, houdinge en gesindhede wat 'n mens met verstomming vervul. En dit is die geskiedenis en ontwikkeling van Afrikaans die laaste dekades, die geskiedenis van die 'Derde Taalbeweging' deur die leier daarvan... die man wat dag en nag geswoeg en feitlik alles verloor het om alles vir sy taal te wen...Kon één mens soveel beleef, deurleef, soveel gelewer het? Dié vraag bly jou altyd by.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Jare van storm en drang. To get started finding Jare van storm en drang, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.