Description:Die verhaal van Pieter van der Smit, sy vrou Martha en hulle kinders is nie bedoel om vinnig te lees en gou te vergeet nie. Dit is 'n verhaal van merkwaardige mense in moeilike omstandighede; 'n verhaal oor die voortdurende stryd om oorlewing. In 1898 verlaat die "Rouw Ollandertjie" Pieter van der Smit Nederland om vir Boerekinders in Transvaal te gaan skoolhou. Toe die Anglo-Boereoorlog 'n jaar later uitbreek, sluit hy by die Boeremagte aan. Nadat Pretoria deur die Engelse ingeneem is, word hy na Nederland gedeporteer. Maar Afrika trek hom onweerstaanbaar aan. In 1901 vertrek hy na die kolonie Boere wat hulle na afloop van die Dorslandtrekke by Humpata in die suide van Angola gevestig het. Hy trou met Martha Maria Prinsloo, die dogter van die Dorslandtrekker Willem Prinsloo, en hulle maak elf kinders groot. Hulle swerfpad loop deur Palanca, Que, Caconda, Sacangimba, Bihe, Luimbale en Mombolo. Hy is agtereenvolgens onderwyser, transportryer, boer, algemene handelaar, kaasmaker en fotograaf. In 1921 vind hy rus in 'n eensame graf onder 'n grysappelboom by Mombolo op die vrugbare hoogland van Angola. Sy weduwee en kinders se swerfpad loop verder deur Palanca, Chilenga, die Sandveld langs die Kunene, Swartbooisdrif en Kamanjab - van die suide van Angola na die noorde van Suidwes-Afrika. Eindelik vind hulle rus in Outjo, Suidwes-Afrika. Sy dagboeke, briewe en foto's is 'n unieke bronne van inligting oor die lewenswyse van die Boere in Angola en hulle moeilike jare onder 'n vreemde bewind, omring deur vyandige inboorlingstamme en die ongenaakbare natuur. Die baasverteller W.A. de Klerk het reeds in 'n Swerwer op die sonpad van die uitsonderlike lewe van Pieter van der Smit beskryf. Hierdie lewensverhaal verdien om aan 'n wyer gehoor bekendgestel te word.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Eensame Graf by Mombolo, Die: Die Lewensverhaal Van Pieter Van Der Smit. To get started finding Eensame Graf by Mombolo, Die: Die Lewensverhaal Van Pieter Van Der Smit, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
—
Release
—
ISBN
1919825673
Eensame Graf by Mombolo, Die: Die Lewensverhaal Van Pieter Van Der Smit
Description: Die verhaal van Pieter van der Smit, sy vrou Martha en hulle kinders is nie bedoel om vinnig te lees en gou te vergeet nie. Dit is 'n verhaal van merkwaardige mense in moeilike omstandighede; 'n verhaal oor die voortdurende stryd om oorlewing. In 1898 verlaat die "Rouw Ollandertjie" Pieter van der Smit Nederland om vir Boerekinders in Transvaal te gaan skoolhou. Toe die Anglo-Boereoorlog 'n jaar later uitbreek, sluit hy by die Boeremagte aan. Nadat Pretoria deur die Engelse ingeneem is, word hy na Nederland gedeporteer. Maar Afrika trek hom onweerstaanbaar aan. In 1901 vertrek hy na die kolonie Boere wat hulle na afloop van die Dorslandtrekke by Humpata in die suide van Angola gevestig het. Hy trou met Martha Maria Prinsloo, die dogter van die Dorslandtrekker Willem Prinsloo, en hulle maak elf kinders groot. Hulle swerfpad loop deur Palanca, Que, Caconda, Sacangimba, Bihe, Luimbale en Mombolo. Hy is agtereenvolgens onderwyser, transportryer, boer, algemene handelaar, kaasmaker en fotograaf. In 1921 vind hy rus in 'n eensame graf onder 'n grysappelboom by Mombolo op die vrugbare hoogland van Angola. Sy weduwee en kinders se swerfpad loop verder deur Palanca, Chilenga, die Sandveld langs die Kunene, Swartbooisdrif en Kamanjab - van die suide van Angola na die noorde van Suidwes-Afrika. Eindelik vind hulle rus in Outjo, Suidwes-Afrika. Sy dagboeke, briewe en foto's is 'n unieke bronne van inligting oor die lewenswyse van die Boere in Angola en hulle moeilike jare onder 'n vreemde bewind, omring deur vyandige inboorlingstamme en die ongenaakbare natuur. Die baasverteller W.A. de Klerk het reeds in 'n Swerwer op die sonpad van die uitsonderlike lewe van Pieter van der Smit beskryf. Hierdie lewensverhaal verdien om aan 'n wyer gehoor bekendgestel te word.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Eensame Graf by Mombolo, Die: Die Lewensverhaal Van Pieter Van Der Smit. To get started finding Eensame Graf by Mombolo, Die: Die Lewensverhaal Van Pieter Van Der Smit, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.