Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die duiwel se tuin

François Bloemhof
4.9/5 (30455 ratings)
Description:Die duiwel kweek vir hom 'n tuin in Durbanville. Bedags sal jy sy dienaars nie kan eien nie. Hulle leef om jou op straat, in die buurt, in die skool, selfs in die kerk. Hulle probeer straks in jou leef — hulle, die onvergenoegdes, die swakkes, dié wat die mes in het vir iemand.Marlene en haar seun, Deon, ry 'n nuwe lewe binne wanneer hulle uit die Transvaal aankom in Durbanville — nuut, en aakliger as wat hulle hul ooit kon voorstel.Miskien moes hulle reeds lugtig gewees het oor die selfmoord-huis wat hulle betree. Miskien kon albei se oë groter oop gewees het vir aanduidings van bisarheid in hul nuwe vriendekringe. Maar weldra word hulle ingetrek in 'n makabere maalkolk, waar dag omslaan in nag, geloof as haat ontmasker word en vriende manipuleerders blyk te wees.François Bloemhof is bekroon vir sy debuut-riller, Die nag het net een oog. Nou sny hy met die lykskouersmes sekuur onder die gemoedelike voorstedelike bestaan in en vind wat ontstellende koerantberigte van ons tyd ook blootlê: dat daar 'n morele vermolming ingetree het, en dat die Satanisme daarin geil teelaarde vind.Die duiwel se tuin, met sy vernuftig geweefde intrige, hou sy hipnotiserende geheime tot aan die wrang einde vas. Soos hy ook sy lesers in sy spanningsgreep hou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die duiwel se tuin. To get started finding Die duiwel se tuin, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
212
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg
Release
1993
ISBN
0624025314

Die duiwel se tuin

François Bloemhof
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Die duiwel kweek vir hom 'n tuin in Durbanville. Bedags sal jy sy dienaars nie kan eien nie. Hulle leef om jou op straat, in die buurt, in die skool, selfs in die kerk. Hulle probeer straks in jou leef — hulle, die onvergenoegdes, die swakkes, dié wat die mes in het vir iemand.Marlene en haar seun, Deon, ry 'n nuwe lewe binne wanneer hulle uit die Transvaal aankom in Durbanville — nuut, en aakliger as wat hulle hul ooit kon voorstel.Miskien moes hulle reeds lugtig gewees het oor die selfmoord-huis wat hulle betree. Miskien kon albei se oë groter oop gewees het vir aanduidings van bisarheid in hul nuwe vriendekringe. Maar weldra word hulle ingetrek in 'n makabere maalkolk, waar dag omslaan in nag, geloof as haat ontmasker word en vriende manipuleerders blyk te wees.François Bloemhof is bekroon vir sy debuut-riller, Die nag het net een oog. Nou sny hy met die lykskouersmes sekuur onder die gemoedelike voorstedelike bestaan in en vind wat ontstellende koerantberigte van ons tyd ook blootlê: dat daar 'n morele vermolming ingetree het, en dat die Satanisme daarin geil teelaarde vind.Die duiwel se tuin, met sy vernuftig geweefde intrige, hou sy hipnotiserende geheime tot aan die wrang einde vas. Soos hy ook sy lesers in sy spanningsgreep hou.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die duiwel se tuin. To get started finding Die duiwel se tuin, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
212
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Tafelberg
Release
1993
ISBN
0624025314
loader