Description:Op die oog af het Kato Klinge alles: Sy is aantreklik, intelligent en baie suksesvol in haar beroep as ingenieur, maar selfs ’n suksesgedrewe perfeksionis het moederlike instinkte. Kato wil ’n baba hê, maar daar is nie ’n spesiale man in haar lewe nie.Stef Steenkamp, met wie Kato ’n jarelange platoniese vriendskap het, kom met ’n plan vorendag. Daar is reeds ’n baie spesiale band tussen hulle, want Stef se ma is tydens sy geboorte oorlede en Bea Klinge het Stef saam met haar eie babadogter, Kato, aan haar bors geneem. Volgens Stef is dit die ideale oplossing dat hulle saam ’n baba sal hê en die verantwoordelikheid vir die baba se opvoeding deel. Hulle kind sal in ’n liefdevolle, standvastige omgewing grootword, want niks gaan ooit hulle vriendskapsverhouding vertroebel nie. Hulle kind sal ook nooit die trauma van ’n egskeiding beleef nie, want hulle gaan nooit die romantiese liefde en die trouding doen nie.Stef kon Kato, wat alles volgens die boek doen, nog altyd ’n gat in die kop praat en haar oortuig om goed te doen waaraan sy nooit eens in haar stoutste drome sou dink nie.Kato stem in.Om hierdie baba te verwek, moet Kato egter net so hard werk soos vir enige iets anders wat sy al in die lewe bereik het.Stef hou van vroue, maar hy verkies T20-romanses met girls wat nie ’n man se vlerke wil knip nie. Kan so ’n man ’n kind verwek en steeds net platoniese vriende bly met die ma van sy kind?Woestynroos is die tweede boek in ’n vierluik wat begin met Solitaire. Die reeks staan bekend as Die Vinkel & Koljander-vroue.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Woestynroos (Afrikaans Edition). To get started finding Woestynroos (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Op die oog af het Kato Klinge alles: Sy is aantreklik, intelligent en baie suksesvol in haar beroep as ingenieur, maar selfs ’n suksesgedrewe perfeksionis het moederlike instinkte. Kato wil ’n baba hê, maar daar is nie ’n spesiale man in haar lewe nie.Stef Steenkamp, met wie Kato ’n jarelange platoniese vriendskap het, kom met ’n plan vorendag. Daar is reeds ’n baie spesiale band tussen hulle, want Stef se ma is tydens sy geboorte oorlede en Bea Klinge het Stef saam met haar eie babadogter, Kato, aan haar bors geneem. Volgens Stef is dit die ideale oplossing dat hulle saam ’n baba sal hê en die verantwoordelikheid vir die baba se opvoeding deel. Hulle kind sal in ’n liefdevolle, standvastige omgewing grootword, want niks gaan ooit hulle vriendskapsverhouding vertroebel nie. Hulle kind sal ook nooit die trauma van ’n egskeiding beleef nie, want hulle gaan nooit die romantiese liefde en die trouding doen nie.Stef kon Kato, wat alles volgens die boek doen, nog altyd ’n gat in die kop praat en haar oortuig om goed te doen waaraan sy nooit eens in haar stoutste drome sou dink nie.Kato stem in.Om hierdie baba te verwek, moet Kato egter net so hard werk soos vir enige iets anders wat sy al in die lewe bereik het.Stef hou van vroue, maar hy verkies T20-romanses met girls wat nie ’n man se vlerke wil knip nie. Kan so ’n man ’n kind verwek en steeds net platoniese vriende bly met die ma van sy kind?Woestynroos is die tweede boek in ’n vierluik wat begin met Solitaire. Die reeks staan bekend as Die Vinkel & Koljander-vroue.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Woestynroos (Afrikaans Edition). To get started finding Woestynroos (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.