Description:In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhe. God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander. God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil he ons moet in sy karakter groei. God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei. God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie. God is lief vir die wereld: God red alle mense en is lief vir alle mense. God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend en Hy gebruik alles in ons lewe met n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wereld moet weergalm in ons."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 7 Ritmes Binne 7 Dae (Eboek): Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus. To get started finding 7 Ritmes Binne 7 Dae (Eboek): Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
—
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Christelike Uitgewersmpy
Release
2014
ISBN
1306489067
7 Ritmes Binne 7 Dae (Eboek): Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus
Description: In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhe. God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander. God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil he ons moet in sy karakter groei. God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei. God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie. God is lief vir die wereld: God red alle mense en is lief vir alle mense. God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend en Hy gebruik alles in ons lewe met n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wereld moet weergalm in ons."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 7 Ritmes Binne 7 Dae (Eboek): Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus. To get started finding 7 Ritmes Binne 7 Dae (Eboek): Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.