Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Kobra (Bennie Griessel #4 )

Deon Meyer
4.9/5 (15808 ratings)
Description:Deon Meyer word beskou as die koning van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie. 'n Mens kan skaars vinnig genoeg omblaai om sy intriges te volg. Sy rillers ondersoek die sosiale en rassekompleksiteite van sy tuisland. In Kobra word 'n beroemde Britse wiskundige ontvoer en sy twee lyfwagte doodgeskiet by 'n gastehuis in die lieflike Wes-Kaapse wynlande. Dis duidelik 'n professionele operasie, en die koeëldoppies verskaf 'n ysingwekkende leidraad: elkeen is gegraveer met die kop van 'n spoegkobra.Intussen, in die stad, gebruik 'n vaardige sakkeroller sy talent om sy suster se mediese studie te finansier. Maar hy steel uit die verkeerde sak uit en gryp die beursie van 'n jong Amerikaanse vrou wat iets uiters waardevols en gevaarliks in Suid-Afrika kom aflewer. Die sluipdief word nie alleen die teiken van die dodelike sluipmoordenaar bekend as die Kobra nie, maar hou onbewustelik ook die sleutel om 'n dodelike internasionale bedreiging te voorkom. Kaptein Bennie Griessel en sy elite ondersoekspan moet die sakkeroller én die Kobra opspoor in hierdie roman wat afstuur op 'n briljante, hartritmeversteurende slot op die voorstedelike pendeltreine. Kobra is 'n eersteklasriller van 'n skrywer wat sy ambag meer as net bemeester het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kobra (Bennie Griessel #4 ). To get started finding Kobra (Bennie Griessel #4 ), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
385
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
2013
ISBN
0798165049

Kobra (Bennie Griessel #4 )

Deon Meyer
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Deon Meyer word beskou as die koning van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie. 'n Mens kan skaars vinnig genoeg omblaai om sy intriges te volg. Sy rillers ondersoek die sosiale en rassekompleksiteite van sy tuisland. In Kobra word 'n beroemde Britse wiskundige ontvoer en sy twee lyfwagte doodgeskiet by 'n gastehuis in die lieflike Wes-Kaapse wynlande. Dis duidelik 'n professionele operasie, en die koeëldoppies verskaf 'n ysingwekkende leidraad: elkeen is gegraveer met die kop van 'n spoegkobra.Intussen, in die stad, gebruik 'n vaardige sakkeroller sy talent om sy suster se mediese studie te finansier. Maar hy steel uit die verkeerde sak uit en gryp die beursie van 'n jong Amerikaanse vrou wat iets uiters waardevols en gevaarliks in Suid-Afrika kom aflewer. Die sluipdief word nie alleen die teiken van die dodelike sluipmoordenaar bekend as die Kobra nie, maar hou onbewustelik ook die sleutel om 'n dodelike internasionale bedreiging te voorkom. Kaptein Bennie Griessel en sy elite ondersoekspan moet die sakkeroller én die Kobra opspoor in hierdie roman wat afstuur op 'n briljante, hartritmeversteurende slot op die voorstedelike pendeltreine. Kobra is 'n eersteklasriller van 'n skrywer wat sy ambag meer as net bemeester het.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Kobra (Bennie Griessel #4 ). To get started finding Kobra (Bennie Griessel #4 ), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
385
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Human & Rousseau
Release
2013
ISBN
0798165049
loader