Description:Charles J. Fourie se Vrededorp handel oor die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika in 1990 en 1994. Dit is egter nie net 'n poltieke drama nie. Die oortuigende en diepgaande karakteruitbeelding sorg dat dit 'n algemeen menslike trefkrag het. Die drama bestaan onder meer uit 'n toneelstuk binne 'n toneelstuk. Samuel Beckett se Waiting for Godot word deur drie van die karakters opgevoer. Die absurde situasie van Beckett se stuk kry 'n besondere sinvolheid in Fourie se verwerking daarvan. Die stuk eindig met 'n fiktiewe, gespeelde vooruitflits na 2004. Dit plaas die voorafgaande gebeure in 'n nuwe, skrynende perspektief. Vrededorp is bekroon met die 2005 KKNK / Nagtegaal toekenning vir Beste Nuwe Drama. Kobus Burger, Beeld se teaterresensent, het van die stuk gese: "Fourie vermeng die persoonlike, sosiale, politieke en maatskaplike meesterlik in 'n verhoogwerk wat 'n mens diep raak."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Vrededorp (Afrikaans Edition). To get started finding Vrededorp (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Charles J. Fourie se Vrededorp handel oor die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika in 1990 en 1994. Dit is egter nie net 'n poltieke drama nie. Die oortuigende en diepgaande karakteruitbeelding sorg dat dit 'n algemeen menslike trefkrag het. Die drama bestaan onder meer uit 'n toneelstuk binne 'n toneelstuk. Samuel Beckett se Waiting for Godot word deur drie van die karakters opgevoer. Die absurde situasie van Beckett se stuk kry 'n besondere sinvolheid in Fourie se verwerking daarvan. Die stuk eindig met 'n fiktiewe, gespeelde vooruitflits na 2004. Dit plaas die voorafgaande gebeure in 'n nuwe, skrynende perspektief. Vrededorp is bekroon met die 2005 KKNK / Nagtegaal toekenning vir Beste Nuwe Drama. Kobus Burger, Beeld se teaterresensent, het van die stuk gese: "Fourie vermeng die persoonlike, sosiale, politieke en maatskaplike meesterlik in 'n verhoogwerk wat 'n mens diep raak."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Vrededorp (Afrikaans Edition). To get started finding Vrededorp (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.