Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom

Unknown Author
4.9/5 (11846 ratings)
Description:“Ons ken en verstaan Jesus nie naastenby so goed soos ons dink nie.”In die eerste deel van dié boek klink hierdie woorde soos ’n refrein op. Dit was waar van Jesus se tydgenote, en dit is waar van mense buite die kerk. Ongelukkig is dit ook waar van vele mense in die kerk.Ons wil Jesus sien fokus op die ryk en vreemde veelkantigheid van Jesus se lewe en veral van sy werk. Teenoor die veels te algemene neiging om Jesus tot net een aspek van sy werk te reduseer (gewoonlik die verlossing deur die kruis) glo die skrywers van hierdie boek daar is veel meer aan Jesus. Hy red ons nie net met een deel van sy lewe nie, het Calvyn al gesê, maar met sy héle lewe.Dié boek bied ’n waardevolle oorsig oor wat die Nuwe-Testamentiese boeke oor Jesus sê, én hoe gelowiges deur die eeue heen – tot vandag toe – oor Jesus en sy werk gedink het. Die skrywers bou voort op van die heel beste navorsing, maar het die boek vanuit ’n geloofshoek vir gewone gelowiges geskryf.Ons wil Jesus sien is geskryf vir almal wat ernstig is daaroor om meer van Christus te leer. Wie dit lees, sal saam met Paulus besef: Om Christus beter te leer ken kan jou lewe verander.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom. To get started finding Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
320
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
BybelMedia
Release
ISBN
1991234007

Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom

Unknown Author
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: “Ons ken en verstaan Jesus nie naastenby so goed soos ons dink nie.”In die eerste deel van dié boek klink hierdie woorde soos ’n refrein op. Dit was waar van Jesus se tydgenote, en dit is waar van mense buite die kerk. Ongelukkig is dit ook waar van vele mense in die kerk.Ons wil Jesus sien fokus op die ryk en vreemde veelkantigheid van Jesus se lewe en veral van sy werk. Teenoor die veels te algemene neiging om Jesus tot net een aspek van sy werk te reduseer (gewoonlik die verlossing deur die kruis) glo die skrywers van hierdie boek daar is veel meer aan Jesus. Hy red ons nie net met een deel van sy lewe nie, het Calvyn al gesê, maar met sy héle lewe.Dié boek bied ’n waardevolle oorsig oor wat die Nuwe-Testamentiese boeke oor Jesus sê, én hoe gelowiges deur die eeue heen – tot vandag toe – oor Jesus en sy werk gedink het. Die skrywers bou voort op van die heel beste navorsing, maar het die boek vanuit ’n geloofshoek vir gewone gelowiges geskryf.Ons wil Jesus sien is geskryf vir almal wat ernstig is daaroor om meer van Christus te leer. Wie dit lees, sal saam met Paulus besef: Om Christus beter te leer ken kan jou lewe verander.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom. To get started finding Ons wil Jesus sien: Ses stasies in Jesus se lewe. Sy geskiedenis en ons getuienis oor Hom, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
320
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
BybelMedia
Release
ISBN
1991234007
loader