Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Alles Mooi Weer

Karin Cronje
4.9/5 (23275 ratings)
Description:Tien jaar na die publikasie van Karin Cronjé se plofbare debuut, Vir 'n pers huis, verskyn haar tweede roman, Alles mooi weer.Hilette Barend, professor, is in volle vaart. Sy is dringend op soek na Pearl Poplin, haar gevallestudie, wat in die niet verdwyn het. Al wat sy van haar het, is drie oefeningboeke waarin hawelose Pearl haar veelbewoë lewensverhaal vertel: ... those who was sorry showed they where sorry but I did not want simpity I wanted love but I did not love myself...Dit word toenemend belangrik dat Pearl gevind moet word. Boonop maak min dinge deesdae heeltemal sin vir Hilette.So begin 'n aangrypende psigologiese speurtog – indien iets ooit gebeur het – wat die onstellende gedagtegang van Cronjé se fragiele en gemarginaliseerde karakters blootlê en 'n skreiende blik werp op die samelewing wat hulle gevorm het. Daar is vetknop Klaus en sy onsinnige lewe; die stomme Mpggô en haar bedlêende gesnork. En Pearl. Wat haarself so voor die swyne werp.Met haar kenmerkende sin vir galgehumor en patos ontbloot Cronjé die skrikwekkende motief van 'n lewe wat eendag nog potensiaal het en die volgende dag 'n voldonge feit is. Daarby skep sy met fantasie en 'n sweem surrealisme 'n gans nuwe erotiese woordeskat wat lig werp op dit wat so maklik verborge bly.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Alles Mooi Weer. To get started finding Alles Mooi Weer, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Genugtig!
Release
2008
ISBN
098026068X

Alles Mooi Weer

Karin Cronje
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Tien jaar na die publikasie van Karin Cronjé se plofbare debuut, Vir 'n pers huis, verskyn haar tweede roman, Alles mooi weer.Hilette Barend, professor, is in volle vaart. Sy is dringend op soek na Pearl Poplin, haar gevallestudie, wat in die niet verdwyn het. Al wat sy van haar het, is drie oefeningboeke waarin hawelose Pearl haar veelbewoë lewensverhaal vertel: ... those who was sorry showed they where sorry but I did not want simpity I wanted love but I did not love myself...Dit word toenemend belangrik dat Pearl gevind moet word. Boonop maak min dinge deesdae heeltemal sin vir Hilette.So begin 'n aangrypende psigologiese speurtog – indien iets ooit gebeur het – wat die onstellende gedagtegang van Cronjé se fragiele en gemarginaliseerde karakters blootlê en 'n skreiende blik werp op die samelewing wat hulle gevorm het. Daar is vetknop Klaus en sy onsinnige lewe; die stomme Mpggô en haar bedlêende gesnork. En Pearl. Wat haarself so voor die swyne werp.Met haar kenmerkende sin vir galgehumor en patos ontbloot Cronjé die skrikwekkende motief van 'n lewe wat eendag nog potensiaal het en die volgende dag 'n voldonge feit is. Daarby skep sy met fantasie en 'n sweem surrealisme 'n gans nuwe erotiese woordeskat wat lig werp op dit wat so maklik verborge bly.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Alles Mooi Weer. To get started finding Alles Mooi Weer, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Genugtig!
Release
2008
ISBN
098026068X
loader