Description:Hierdie boek is ’n Afrikaanse verhaal wat op ’n ware lewensverhaal gebasseer is. Voor die geboorte van hul seun was albei ouers reeds van mekaar weggedryf, maar hul ervaringe in die hospitaal en die emosies wat daarmee gepaard gaan, het hulle weer aanmekaar geketting. Die verhaal wys hoe die seun groot word; sy skoolloopbaan - die tipiese arm kind wat geen vriende het nie. Die pa begin later drink en mishandel die ma en kind. Hierdie emosies van geweld, die omstandighede en impak wat so ’n huwelik op ’n kind het, word uitgebeeld. Die ma en pa gaan vir nege maande uitmekaar en kom daarna weer bymekaar uit. Daar word vertel van die seun se hoërskoolloopbaan, sy seksuele oriëntasie - die emosies, besluite en gevolge daarvan. Die seun se lewe verander drasties ná matriek - baie vriende en ’n vaste beroep. Die pa is in ’n ongeluk, die ouers skei, die seun verlaat sy tuisdorp en trek na die stad, waar hy later met ’n man van ’n ander ras trou. Die homoseksuele lewe, ervaringe en aanpassings word verduidelik. Die seun se ma sterf en die impak daarvan op die seun se lewe - sy eie egskeiding en die redes wat dit veroorsaak het - word uitgebeeld. Die seun se finale soektog na liefde en vrede.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Kind, maar mens. To get started finding Die Kind, maar mens, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Hierdie boek is ’n Afrikaanse verhaal wat op ’n ware lewensverhaal gebasseer is. Voor die geboorte van hul seun was albei ouers reeds van mekaar weggedryf, maar hul ervaringe in die hospitaal en die emosies wat daarmee gepaard gaan, het hulle weer aanmekaar geketting. Die verhaal wys hoe die seun groot word; sy skoolloopbaan - die tipiese arm kind wat geen vriende het nie. Die pa begin later drink en mishandel die ma en kind. Hierdie emosies van geweld, die omstandighede en impak wat so ’n huwelik op ’n kind het, word uitgebeeld. Die ma en pa gaan vir nege maande uitmekaar en kom daarna weer bymekaar uit. Daar word vertel van die seun se hoërskoolloopbaan, sy seksuele oriëntasie - die emosies, besluite en gevolge daarvan. Die seun se lewe verander drasties ná matriek - baie vriende en ’n vaste beroep. Die pa is in ’n ongeluk, die ouers skei, die seun verlaat sy tuisdorp en trek na die stad, waar hy later met ’n man van ’n ander ras trou. Die homoseksuele lewe, ervaringe en aanpassings word verduidelik. Die seun se ma sterf en die impak daarvan op die seun se lewe - sy eie egskeiding en die redes wat dit veroorsaak het - word uitgebeeld. Die seun se finale soektog na liefde en vrede.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die Kind, maar mens. To get started finding Die Kind, maar mens, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.